Laerskool Stellen­bosch het onlangs aan die Joe Grindlay-gala in die Paarl teen Laer­skool Noordeind en Laerskool Courtrai deelge­neem. Daar was 52 items waarin Stellies 28 goue, 28 silwer- en 30 brons­medaljes gewen het. Die aflosspan wat uit Marthinus Fourie, Stefan van Heerden, Friedrich Esterhuyse en Reuben van der Merwe bestaan, het ’n goue medalje gewen.

Presteer!

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article