Paul Roos Gimnasium het die afgelope naweek teen Grey High van Port Elizabeth aan die jaarlikse interskole-toernooi deelgeneem. Altesaam 50 spanne in ’n verskeidenheid sportkodes het aan die kragmeting deelgeneem. Hier skop Lian Rossouw pale toe in die eerste span se wedstryd wat hulle 24-18 gewen het.
PRG skitter in Grey-naweek
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.