Laerskool Eikestad het onlangs sy nuwe skoolhoof, Henk Weyers, met groot opgewondenheid verwelkom. Links is Weyers by van die leerders. Agter van links is Ziyaad Jappie, Gideon Fourie, Yara Langeveldt, Nina Conradie en Daniel Brandt. Middel: Christiaan Bekker, Weyers en Annika de Villiers. Voor: Mignon Bosman, Jowan Beukes en Marni de Villiers.


Nuwe hoof val in

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article