Shayna Truter van Laerskool Stellenbosch is opgeneem in die o.13- Kaapse Wynland-netbalspan wat van 4 tot 6 Julie aan die Interdistrik-netbaltoernooi in Wellington teen spanne van die WP, Suidwestelike Distrikte, Weskus en Overberg gaan deelneem.


Shayna in interdistrikspan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article