Rynhardt van Zyl, ’n gr. 6-leerder aan die Laerskool Eikestad, is gekies om die Boland se o.14-gholfuitnodigingspan te verteenwoordig in die seshoekige interprovinsiale kampioenskap in Worcester. Hy het sy provinsie met trots in uitdagende weersomstandighede verteenwoordig.Foto: EJ Langner
’n Voëltjie vir dié
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.