Twee Bloemhoffers is die afgelope skoolvakansie in dieselfde SA netbalspan opgeneem. Lenka Steenkamp (links) en Ferran Linders, albei graad 10-leerders aan die Hoër Meisieskool Bloemhof, sal in Augustus vir Suid-Afrika se o.16-netbalspan uitdraf wanneer hulle in Zambië gaan deelneem. Foto: Stephan Meyer
Zambië, hier kom ons!
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.