Thomas Swart en Antonie de Beer van Laerskool Stellenbosch het onlangs aan die nasionale gimnastiekkampioenskap deelgeneem. Swart het algeheel eerste geëindig van alle ouderdomme op vlak 7. De Beer behaal algeheel ’n tiende plek vir vlak 4 in die ouderdomsgroep 9-10 jaar en ’n silwermedalje op die brug.
Gimnaste spog met medaljes
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.