“Hiep-hiep hoera vir Huis Marais! ’n Bus vol Matie-studente van die koshuis Huis Marais het Donderdag 10 Februarie op Melkbaai toegesak en die strand van ’n groot klomp gemors skoongemaak. Die manne het hul goeie daad ná ’n oggend se harde werk gevier. Volgens Jaco Joubert, een van die senior mans in die groep, doen Huis Marais gereeld elke jaar hierdie tyd gemeenskapswerk om by te dra tot ’n skoner omgewing,” skryf Frans Fourie, ’n inwoner van Strand.Foto: Frans Fourie
Maties reik uit en maak strand skoon
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.