Vianté Rossouw, ’n gr. 8-leerder aan die Hoër Meisieskool Bloemhof, het in April aan die 72ste Suid-Afrikaanse Nasionale boogskietkampioenskap (buite) deelgeneem waar sy ’n silwermedalje in die afdeling vir meisies o.15 met ’n recurve-boog behaal het.
Vianté weer in die kol!
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.