Lara Michele Stemmet, ’n gr. 8-leerder aan Hoër Meisieskool Bloemhof, het die afgelope naweek die Westelike Provinsie in die Suid-Afrikaanse gimnastiekkampioenskap in Pretoria verteenwoordig. Sy het haar uitstekend van haar taak gekwyt en ’n silwermedalje in vlak 8 van akrobatiese gimnastiekroetine ontvang. Sy is ook ’n lid van Acroland Gymnastics. Bo verskyn Stemmet (regs) saam met Daniella Smit (links) en Francis Nel, wat ook deelgeneem het.Foto:
Gimnaste presteer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.