Die Hoër Meisieskool Bloemhof se Jeannie Myburgh het verlede maand ’n goue medalje in die o.15-paalspring op ’n hoogte van 3,2 m by die SASA Nasionale Hoërskool-atletiekkampioenskap in Germiston gewen.

Jeannie mik baie hoog

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article