Die beker van die Hoër Meisieskool Bloemhof se musieklui loop omtrent oor nadat die Bloemhof-strykorkes, Stringendo, as die beste strykorkes by die Paarl Vallei-eisteddfod aangewys is. Die Bloemhof Accelerando-koor is ook Vrydag 1 September by die eindronde van die Tygerberg-koorfees in die Kaapse Stadsaal as die wenner in die afdeling vir meisieskore aangewys.


Saam na bo!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article