StellSorg is op soek na Jaydene Abrahams in verband met ’n maatskaplike kwessie.

Abrahams is vermoedelik van die Stellenbosch-gebied.

Enigeen met inligting oor waar Abrahams haarself bevind word gevra om die maatskaplike werker Miceala Stubbs by 021 887 2816 te kontak.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article