StellSorg is op soek na Vincent Williams in verband met ’n maatskaplike kwessie.

Williams is vermoedelik van die Cloetesville-omgewing.

Enigeen met inligting oor waar hy hom bevind, word gevra om die StellSorg- maatskaplike werker, Miceala Stubbs, by 021 887 2816 te kontak.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article