Hajiera Arnolds van Stellenbosch het vanjaar weer haar Mnr., Mej. en Mev. Gesig van Outisme aangebied en talle skenkings danksy dié kompetisie ontvang. Arnolds sê vanjaar was daar baie skenkings wat aan talle organisasies versprei kon word. Kos, mussies en toiletware is onder meer aan die Dorothea Spesiale Skool, Jeuguitreik, Huis Noah, die Stellenbosch-hospitaal en 14 kankeroorwinnaars se huishoudings geskenk. Dit is uitgedeel met die hulp van die Me. Heelal Suid-Afrika-finalis Natalie Hine (foto).
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.