Die derde Erfenisdag-fees is Dinsdag (24 September) ter viering van Erfenisdag by die Stellenbosch-museum aangebied. Die kleure en klanke van onder meer die bekende Kaapse Klopse was te sien by die plaaslike museum in Ryneveldstraat in die dorp.Foto:


Klopse vier Erfenisdag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article