Die aktrise Angelique Gerber het onlangs in Stellenbosch gekuier. Foto: Yaël Malgas

Die aktrise Angelique Gerber het verlede week na Stellenbocsh gereis om plaaslike vroue te help met ‘n bietjie “selfcare” en het haar reeks grimering “Angelique Cosmetics” by die Arrie Nel Welgevonden-apteek bekendgestel.

Hier het sy Stellenbossers gehelp om hulle met haar wye reeks produkte op te kikker en mooi te maak.

Gerber se Angelique grimeringsreeks is onder meer Arrie Nel Welgevonden-apteek beskikbaar.

By die mooimaak-geleentheid (van links) was Zonia Scheffer, Angelique Gerber, Ronelle Havenga, Hillodene Booysen, Chrismari Fourie, Simone Afrika, Deona Kidson en Marita Nigrini. Foto: Yaël Malgas

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article