Die amateurfotograaf Cobus Germishuys, ook alombekend as die wynengel van die Kanu-wynlandgoed in Stellenbosch, het die tydens die somervakansie sy vaardighede met sy kamera die praatwerk laat doen en dié prentjiemooi toneel by die Bartinney-wynlandgoed in die Banhoekvallei afgeneem. Eikestadnuus nooi lesers om hul foto's van tonele en gebeure in en om Stellenbosch vir publikasie te stuur. Foto's moet ten minste 500 KG (300 dpi) wees en teen 14:00 Maandag per e-pos na eikestadnuus@novusmedia.co.za gestuur word. Foto: Cobus Germishuys
Die amateurfotograaf Cobus Germishuys, ook alombekend as die wynengel van die Kanu-wynlandgoed in Stellenbosch, het die tydens die somervakansie sy vaardighede met sy kamera die praatwerk laat doen en dié […]

Die amateurfotograaf Cobus Germishuys, ook alombekend as die wynengel van die Kanu-wynlandgoed in Stellenbosch, het die tydens die somervakansie sy vaardighede met sy kamera die praatwerk laat doen en dié prentjiemooi toneel by die Bartinney-wynlandgoed in die Banhoekvallei afgeneem. Eikestadnuus nooi lesers om hul foto's van tonele en gebeure in en om Stellenbosch vir publikasie te stuur. Foto's moet ten minste 500 KG (300 dpi) wees en teen 14:00 Maandag per e-pos na eikestadnuus@novusmedia.co.za gestuur word. Foto: Cobus Germishuys
Die amateurfotograaf Cobus Germishuys, ook alombekend as die wynengel van die Kanu-wynlandgoed in Stellenbosch, het die tydens die somervakansie sy vaardighede met sy kamera die praatwerk laat doen en dié prentjiemooi toneel by die Bartinney-wynlandgoed in die Banhoekvallei afgeneem. Eikestadnuus nooi lesers om hul foto’s van tonele en gebeure in en om Stellenbosch vir publikasie te stuur. Foto’s moet ten minste 500 KG (300 dpi) wees en teen 14:00 Maandag per e-pos na eikestadnuus@novusmedia.co.za gestuur word. Foto: Cobus Germishuys

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article