"Ek kan" – dit was die tema van Hellene Benans- Fischer van Wemmershoek se gemeenskapsessies in Vrouemaand. Benans-Fischer het verskeie geleent- hede vir plaaslike vroue aangebied met motiverings- praatjies, geestelike bemoediging en selfs kuns en kunsvlyt, wat aan die orde van die dag was. Ruth Morgan was 'n spreker by een van die sessies waar sy vroue bemoedig het. Ook op die gastelys was die buurt se oudste tannie, die 93-jarige Henna Davids, wat vertel het van haar lang en geseënde lewe.
“Ek kan” – dit was die tema van Hellene Benans- Fischer van Wemmershoek se gemeenskapsessies in Vrouemaand. Benans-Fischer het verskeie geleent- hede vir plaaslike vroue aangebied met motiverings- praatjies, geestelike bemoediging en selfs kuns en kunsvlyt, wat aan die orde van die dag was. Ruth Morgan was ‘n spreker by een van die sessies waar sy vroue bemoedig het. Ook op die gastelys was die buurt se oudste tannie, die 93-jarige Henna Davids, wat vertel het van haar lang en geseënde lewe.

"Ek kan" – dit was die tema van Hellene Benans- Fischer van Wemmershoek se gemeenskapsessies in Vrouemaand. Benans-Fischer het verskeie geleent- hede vir plaaslike vroue aangebied met motiverings-
praatjies, geestelike bemoediging en selfs kuns en kunsvlyt, wat aan die orde van die dag was. Ruth Morgan was 'n spreker by een van die sessies waar sy vroue bemoedig het. Ook op die gastelys was die buurt se oudste tannie, die 93-jarige Henna Davids, wat vertel het van haar lang en geseënde lewe.
“Ek kan” – dit was die tema van Hellene Benans- Fischer van Wemmershoek se gemeenskapsessies in Vrouemaand. Benans-Fischer het verskeie geleenthede vir plaaslike vroue aangebied met motiveringspraatjies, geestelike bemoediging en selfs kuns en kunsvlyt, wat aan die orde van die dag was. Ruth Morgan was ‘n spreker by een van die sessies waar sy vroue bemoedig het. Ook op die gastelys was die buurt se oudste tannie, die 93-jarige Henna Davids, wat vertel het van haar lang en geseënde lewe.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article