Die spelers van die Black Pumas-netbalklub van Cloetesville pronk met splinternuwe speelklere danksy ‘n borgskap van Herotel Stellenbosch. Vernon Petersen, die voorsitter van die klub, het sy dank namens al die klublede aan die gebiedsbestuurder, Morné Laubscher, wat sy hand na die klub en sy lede uitgesteek het, uitgespreek. “Ons kan nie genoeg dankie sê vir die ondersteuning wat ons van Herotel ontvang nie. Ons waardeer dit opreg,” sê Petersen.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article