Die onlangse oorstromings in Stellenbosch-omgewing, toe die Eersterivier se walle gebreek het, word as die ergste reënval in 45 jaar beskryf. Inwoners wat direk geraak is deur die oorstromings het dit as vreesaanjaend en skokkend beskryf. Lees meer op bladsy 2.
40 dae en 40 nagte
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.