Die o.15-rugbyspan van Paul Roos Gimnasium het onlangs drie van sy vier wedstryde in die Bredasdorp-7’s-toernooi gewen. Die span het sy kragmetings teen die Hoërskool Stellenbosch (52-0), Hoërskool Charlie Hofmeyr (20-7) en Hugenote Hoërskool (31-10) beklink, maar met 7-19 in die halfeindstryd teen Paarl Gimnasium vasgeval.


0.15’s in halfeindstryd

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article