Die skoolhoof van Grey-kollege die afgelope vier jaar, Braam van Wyk, se aftrede is vanoggend aangekondig.
Drie verdagtes is die afgelope tyd in hegtenis geneem in verband met beweerde diefstal by Greenside-kwekery en ander ondernemings in Langenhovenpark.
Tot dusver is reeds 43 431 beeste in die Vrystaat ingeënt as deel van die noodmaatreëls om die hoogs aansteeklike siekte te stuit.
Die hofsaak wat die DA aangangig gemaak het oor die Mangaung-metro se ontwikkeling by Louerierpark, is uitgestel tot 16 April.
Die Suid-Afrikaanse weerdiens voorspel hewige storms vir die sentrale en oostelike deel van die Vrystaat vir Vrydag 6 Maart.
Capetonians were shocked on Wednesday morning to wake up to the sad news of the passing of the city’s much-loved entertainer Soli Philander.
The Mangaung Metro has approved a debt incentive scheme offering significant discounts to residents and businesses struggling with municipal account arrears.