Topic Menu:
Cyclists can enter for the Oryx Unbound 200 Miler, a 322 km endurance event from Bloemfontein, challenging their limits with gravel or mountain bikes.
The Griquas, despite a loss to the Lions, secured a home semifinal in the Currie Cup, set for Saturday at Suzuki Stadium against the Cheetahs.
Die Kovsie-doelskieter Rolene Streutker groet Kovsies om haar by die Protea-span aan vir wedstryde teen Australië.
Die Hoër Meisieskool Oranje se o.16A-hokkiespan het koning gekraai in die Vrystaatbeker.
Die Bloem Dance Eisteddfod wat van 22 tot 23 Augustus by Grey-kollege aangebied is, het talle top-prestasies opgelewer.
Lian Kritzinger was deel van ‘n groep Bloemonteiners wat goed presteer het in die Goju Kai Wêreldkampioenskappe in Japan.
Die o.15A-tennisspan van Grey-kollege het met ‘n oorwinning oor die Paul Roos-Gimnasium as wenners uit die stryd getree van die o.15-skoletennistoernooi
Die enigste vrou wat ‘n internasionale para-atletiek-beampte in Afrika is, is Saterdag op die Suid-Afrikaanse Sport-eerbewyse vereer.
Die Bloemfonteinse Olimpiese pluimbalspelers Chris en Roelof Dednam se seuns volg in hul pa’s se voetspore en speel pluimbalbane vuurwarm.
Schalk Ferreira, an experienced rugby player, becomes the St Andrew’s School’s director of rugby, promising to enhance player development and strategy.