Topic Menu:
Aiden Dednam het op die Junior Ope Pluimbaltoernooi in Alberton gerieflik die junior titel gewen. Die 14-jarige toon baie potensiaal.
Twee van die Vrystaat se top-pluimbalspelers het die afgelope maand in Europa gaan oefen in voorbereiding op toernooie.
Swemmers wat hulle voorberei vir die Midmarmyl wat op 7 en 8 Februarie in KwaZulu-Natal plaasvind kon voorbery deur die Gariep Ope te swem.
‘n Matriekleerling van die Hoër Meisiskool Oranje het pas die jongste Suid-Afrikaanse atleet geword om ‘n professionele kontrak by Nike te kry.
‘n Krieketspeler van die Hoërskool Jim Fouché het ‘n allemintige 192 lopies aangeteken in ‘n wedstryd teen Welkom-Gimnasium.
Die veerpyltjies het vir sommige akkuraat geland in die 18de Pieter Fourie-veerpyltjietoernooi.
Vyf Bloemfonteiners is ingesluit in nasionale tennisspanne ná ‘n toernooi wat in Pretoria aangebied het en waarin hulle uitgeblink het.
Bloemfonteinse atlete het die vakansie uitgeblink in die Wêreldkampioenskapp in Lazer Run, Triathle en Biathle.