Topic Menu:
The FDDCMFS Competition took place on May 17 at Brebner High School, showcasing Free State’s youth talent in dance drill and cheerleading.
The Mangaung Metro council’s decision to allocate R6 million to the COSAFA Cup tournament has faced backlash from the DA. Critics highlight that funds should address urgent infrastructure issues like…
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…
Cyclers can still enter for the Sungazer 100 Miler race on 31 May, starting and ending in Bloemfontein. Entries close on 23 May.
Grey-kollege het die rugbytoernooi by die Wildeklawer-skolebyeenkoms gewen, terwyl Hoërskool Sentraal se hokkiespan ook sukses behaal het, insluitend ‘n oorwinning in die eindstryd.
Weens oorspoelde hengeloewers is die 24ste jaarlikse Bloemhofdam Bonanza wat eersdaags sou plaasvind na September uitgestel.
Twee nasionale tennis-toernooie word dié week in Bloemfontein beslis. In die finale in die Vrystaatse Super 8-toernooi was Nathan Herbert (Grey-kollege) die naaswenner in die seuns o.14-enkelspel op Dinsdag 1…
CoachConnectED, an e-learning platform specifically aimed at coaches, was launched in Bloemfontein on Saturday, 29 March.
Die rekords het behoorlik gespat toe Rumé Burger van die Hoër Meisieskool Oranje die baan op die Vrystaat Hoërskole Atletiek-byeenkoms 8 Maart in Sasolburg getref het. Sy het twee byeenkomsrekords…
As jy steeds dink rolbal is net vir afgetredenes bedoel, gaan loer gerus die naweek van 29 Maart na die jonklomp wat in Bloemfontein saamtrek om die topspanne in die…