Topic Menu:
Two players of the Free State Crinums was awarded player of the match during the second Power Week of the Telkom Netball League played this weekend.
Die Hoërskool Fichardtpark se o.14-netbalspan het menige skole uitgestof in die naweek se Vrystaat Topskole-toernooi.
Die Laerskool President Brand (PBS) se o.12-netbalspan het ‘n goue medalje verower op die Bloemfontein-stadsliga.
Vrystaatse danesers is Donderdag op pad na die Disko-wêreldkampioenskap wat van 19 tot 22 Junie in Pole aangebied word.
A Bloemfontein swimmer was included in the South African Intellectually Impaired’s swimming squad that wil soon travel to Bangkok.
Die laaste wedstryhde vir die kwartaal in die Wesgrow Sentrale Skolesportreeks is die afgelope naweek gespeel met spanne van die Hoërskool Diamantveld en Jim Fouché wat in Kimberley kragte gemeet…
Kaartjies vir die gedenkwedstryd tussen die Vrystaat Cheetahs en Georgië vind Vrydag 11 Julie in die Toyota-stadion plaas.
Die afgelope naweek het die Hoërskool Diamantveld van Kimberley na Bloemfontein getoer om op 23 en 24 Mei teen die Hoërskool Fichardtpark mee te ding.
Die eerste provinsiale pickleball-kampioenskap vind op Saterdagi Sondag in Bloemfontein plaas. Kom kyk hoe die spelers dit op plaaslike bane uitspook.
Die naweek se Classic Clash tussen JF en die Hoërskool Sentraal het vir JF op ‘n hoogtepunt begin toe die skool se eerste meisieshokkiespan net-net gewen met 1 – 0…