Die jaarlikse prestige-wiskundeprysuitdeling gee erkenning aan leerders wat in wiskunde op olimpiades presteer het.
Here is a fun event for the family. Take photos of Bloemfontein landmarks and stand a chance to see your picture included in a book on Bloemfontein.
Inwoners van Universitas eis dat die Mangaung-metro sy eie verordeninge en wetgewing afdwing omdat nie-nakoming hul lewensgehalte negatief beïnlvoed.
Landlords of commune student accommodation face an uphill battle to get accreditation, regardless their contribution to Bloemfontein economy.
Die Rebel 500 word Saterdag 29 November in Bloemfontein aangebied met meer as 170 motorfietsryers wat aan dié liefdadigheidsrit deelneem.
‘n Boedelveiling vind Saterdag 29 November ten bate van die Kersfonds by Bainsvlei-afslaers plaas.
Sy is stylvol en elegant met oplossings vir enige figuur of uitrusting. Die 44-jarige Surene Strydom van Heilbron – ‘n voorkomskonsultant, modeontwerper en deesdae ‘n smaakmaker op sosiale media −…