Die Rhapsody-orkes, onder leiding van Heinrich Lategan, bied op 7 Junie ‘n program genaamd Sentimental Cinema aan in die Wynand Mouton-teater. Geniet musiek van gewilde rolprente, met deelname van amateurs…
Tswellang Special School supports 275 children with disabilities, providing essential services despite limited funding. Occupational therapists assist learners like Lehlohonolo, who uses a computer for communication. The school runs initiatives…
Nico Scheepers salas regisseur en skrywer betrokke wees by ‘n werksessie en twee produksies,
Valmea en haar man, William Kinnear, het ‘n projek begin waarmee hulle 900 serpe vir Childline Free State bymekaar gemaak het.
Met die bekendstelling van die AfriForum Sakenetwerk in Bloemfontein, is vier plaaslike ondernemings met Tinteltong-eerbewyse vereer.
Kom proe die grootste veskeidenheid wildskosgeregte en wyn in die Vrystaat op vanjaar se De Oude Kraal WildsKOSfees
‘n Afrikaanse kultuurdag word Saterdag op Naval Hill aangebied om die 100 jaar van Afrikaans as amptelike taal te vier. Kom kuier tussen die stalletjies met eetgoed, oudhede, ‘n konsert…
Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) bied ‘n nuwe publikasie aan wat skoolwette en regulasies in Afrikaans vereenvoudig. Dit is Fedsas se geskenk ter viering van Afrikaans se…
Reach for a Dream celebrates its 14th Slipper Day on May 30, focusing on the importance of dreams for children with life-threatening illnesses. For R20, participants can buy a sticker…