Die Go Turquoise for the Elderly-bewusmakingsveldtog poog om publiek bewustheid te skep oor mishandeling van bejaardes.
BloemNuus se personeel het die afgelope tyd plastiekdoppies en -knippies ingesamel, ten bate van die Lettie Fouché-Spesiale Skool. ‘n Leerling van dié skool sal danksy die Sweetheart-stigting se projek ‘n…
Het jy al ooit opgelet hoe onentoesiasties mense vir ander mense “veels geluk, liewe maatjie” sing? Nou is jou kans om ‘n splinternuwe verjaardagliedjie in Afrikaans te skryf.
Sanger Jannie du Toit bied op 30 Mei ‘n konsert in Bloemfontein om geld in te samel vir die Jean Webber-huis en APD-Vrystaat, wat mense met gestremdhede ondersteun.
The Growing up Without a Father Foundation honored 53 men in Bloemfontein with the “Father of the Nation” award for their leadership and fatherhood qualities.
Gratias-aftreeoord in Dan Pienaar het op 7 Mei sy 25ste bestaansjaar gevier met ‘n kuier onder koeltebome, speletjies en ‘n spitbraai-ete. Ronel du Preez het spesiale kunswerke gemaak, en as…