Eunice High School se koor gaan binnekort deelneem aan die ATKV-skoolkoorkompetisie.
Leerlinge van die Dankbaar CVO-skool was die eerste om kranse by die beeldegroep op die Vrouemonument te lê noudat die name van die twee vroue en kind bekend is, danksy…
Nico Nicolaisen (69), ‘n oud-leerling van Grey-kollege is verlede week oorlede. Hy het aan Alzheimer se siekte gely.
Elke aspek – van etiese wildwerwing en volhoubare jagpraktyke tot kreatiewe resepte en fynproewer-vleishantering – van De Oude Kraal buite Bloemfontein se WildsKOSfees word met sorg en passie aangepak.
Potjiekos was die wenner op Saterdag se Potjiekoskompetisie ten bate van Solidariteit Helpende Hand en Vrystaat-nasorgsentrum.
A whopping 1 400 learners from 20 schools across Bloemfontein competed in the festival from 19 to 22 May.
Tinarie van Wyk-Loots, Cintaine Schutte en Jane Mpholo-Mehlape, sal van 15 tot 19 Julie by die Vrystaat Kunstefees in Bloemfontein optree.
Logan Landman (21) het hom van Woensdag af aangesluit by ‘n skoolvriend, Eckard Chartyn van Heerden, wat reeds op 19 Mei sy eerste verskyning in Binnelanders op kykNET gemaak het.