Die blogger, skrywer en fotograaf Elmarie Berry se nuutste kosboek The Table is verlede week as beste Meditereense kosboek in die wêreld aangewys.
Daar is heelwat geheime wat oor Magda en Erhard uitgelap gaan word op vanjaar se Vrystaat Kunstefees van
Die span van Huistoe het groot planne om vir diere wat uit slegte omstandighede gered word, ‘n spesiale huis te vind.
Op 28 Junie begin vanjaar se Ysbeerswem-geleenthede waardeur swemmers geld help insamel vir verskeie liefdadigheids- en hulporganisasies oor die land heen.
The Free State Department of Roads has revealed to the Infrastructure Portfolio Committee that a staggering R45 billion is required to repair the province’s tarred and gravel roads—R30 billion for…
Arise Events presents the morning in aid of New Beginnings Rescue Centre from 10:00 to 13:00 at Capela Sutil in Groenvlei on Monday, 16 June.
The acclaimed Rogers & Hammerstein musical Carousel will come alive on stage in Bloemfontein.
Prins Cyril, Koning Donald en Hans Haas kuier volgende week op die verhoog in Xander Steyn se musikale komedie Robin in the Hood.