Zanne Stapelberg en Albie van Schalkwyk gaan in Opera Tango gestalte gee aan die passievolle arias, avontuurlustige zarzuelas, ritmiese Spaanse klanke en verleidelike tango op die Vrystaat Kunstefees.
Jannie du Toit toer na die Vrystaat Kunstefees met sy vertoning De wals van de liefde – ‘n musiekteatervertoning wat die gehoor gaan bekoor.
Show your guts by taking part in Saturday, 5 July’s, Polar Bear Swim (Ysbeerswem) at Doringbos outside of Bloemfontein.
Five readers stand a chance to win tickets for Boktown on Saturday, 5 July in the Mangaung Oval.
The exhibition “What Remains Through Time, Slowness and Stillness” by Sonya Rademeyer at Oliewenhuis explores historical erosion with live snails, opening on July 15 during the Vrystaat Arts Festival.
Besprekings is nou oop vir vakansie-werksessies vir kinders van vyf tot 12 jaar by Oliewenhuis dié vakansie.
‘n Opwindende Donkey Derby-fondsinsamelingsgeselligheid vind op 25 Julie ten bate van die Carel du Toit-sentrum plaas.
Mediclinic Bloemfontein introduces the da Vinci Robotic Surgical System, enhancing surgical precision and patient recovery in central South Africa.