‘n Span van vier leerlinge uit die Vrystaat en Noord-Kaap het van 14 tot 19 Julie aan die Primary Maths World Competition (PMWC) in Hongkong deelgeneem en met ‘n trofee…
A Bloemfontein hospital celebrating its 35th birthday on Sunday, 20 July, prompted a gesture of goodwill. In remembrance of Nelson Mandela and in celebration of this significant milestone, the Mediclinic…
BLOEMFONTEIN. Die yskoue swembadwater van die Hoër Meisieskool Oranje het Woensdag behoorlik gespat toe leerlinge hul swemklere aangetrek en 25 lengtes ten bate van meisies van Bloemfonteinse jeugsorgsentrums geswem het.…
Skrywers wie se boeke deur die uitgewer Naledi uitgegee is, het onlangs saamgekuier. Jannes Erasmus, bemarker van Naledi, sê dié blye weersiens op 16 Julie was ‘n onbeplande geleentheid. “Ons…
Met die viering van Afrikaans se 100ste bestaansjaar as amptelike taal, word ‘n spesiale musiekfees in die gees van hierdie mylpaal in Bloemfontein beplan. Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en…
‘n Uitsonderlike aand waarop jong musikante se talent in massa vertoon word, vind op Saterdag 26 Julie plaas. Die OMS-Orkes-Extravaganza, ‘n aand wat die orkeskultuur in die stad vier, word…
Bloemfonteiners kan lekker saam sokkie wanneer Nicholis Louw sy gewildste liedjies in die stad kom sing. Dié Afrikaanse sanger, wat op Vrydag 25 Julie hier optree, is al twee dekades…
Wat gee jou papelellekoors, en wat verklap dit van jou?Elzabé Zietsman het, baie teësinnig, lank in die spieël gekyk op soek na ‘n openbaring.Sy soek nog steeds.Papelellekoors is ‘n tong…
Comedian Sifiso Nene’s one-man show, “Because Of Success,” will be in Bloemfontein on August 1, showcasing his relatable humor.
Gebreide blokkies van oor die land heen is deur kundige hande aanmekaargewerk om pragtige komberse aan minderbevoorregtes te skenk hierdie Mandeladag. Vroue van Iessie Steenberg se brei, hekel en stik-groep…