Women are extraordinary beings who seamlessly navigate multiple roles with remarkable grace and resilience. During Women’s Month, we honour the incredible women who shape our world through their diverse contributions.…
Novus Media het onlangs ‘n geselligheid gehou waarop pryswenners vereer is vir uitstaande werk.
Op die Monte Bello-wynfees op 1 en 2 Augustus het een besoeker ‘n skildery van Pauline Gutter gewen.
‘n Liefdadigheidswinkel met klere, breekware, tweedehandse boeke en selfs rolstoele en looprame samel geld in vir die Bloemfontein-hospice.
Kom loer op Vrouedag in by die Franse Mark in vir heerlike bederfies vir die hele gesin en mooimaakgoed vir die huis.
‘n Jaar na die brand by die Nasionaal-distrikshospitaal het die noodgevalle-afdeling teruggeskuif nadat dit ‘n ruk lank by Pelonomi gehuisves is.
The new Bloemfontein branch of Taropa Technologies aims to foster lasting relationships within the business community.
Vroue en hul gesinne kan Saterdag deelneem aan die Vroue-pretskietgeleentheid by die Arizone-skietbaan buite Bloemfontein.
The Women’s Day Business and Fashion Festival marks symbolic women’s celebration.
Die Bloemfonteinse mannekoor vier sy 25ste bestaansjaar met ‘n manne-koorfees op Saterdag 9 Augustus. Mario Lategan en dr. Wilhelm Lichtenberg is die gaskunstenaars op die geleentheid, met talle kore wat…