Een persoon is dood en drie is ernstig beseer in ‘n ongeluk vanoggend op die R702 tussen Bloemfontein en Dewetsdorp.
Die beseerde veearts van Kroonstad wat by Clocolan in ‘n fratsongeluk deur ‘n buffel beseer is, is Maandag, binne 45 minute vandat hy in Bloemfontein aangekom het, in die teater.