Die burgerregteorganisasie AfriForum vra dat die Mangaung-metro dringend ingryp om veiligheid by die stortingsterreine te verbeter.
Die hofsaak wat die DA aangangig gemaak het oor die Mangaung-metro se ontwikkeling by Louerierpark, is uitgestel tot 16 April.
Centlec se spanne werk aan die skade by die Bayswater-substasie nadat daar gisteraand ‘n ontploffing was.
Die DA in die Mangaung-metro het hom tot die hof gewend om aktwiteite van die munisipaliteit op ‘n terrein waar onwettige nedersettings opgerig is, te keer.
Complaints are pouring in from community and businesses at the Tempe Airfield after a notice from the Mangaung Metro that it intends to sell or dispose of the airfield to…