Medelye het op sosiale media ingestroom nadat bekend geword het dat die bekende veearts van Kroonstad, dr. JW Eksteen, oorlede is. Danie Minnaar, woordvoerder van die Eksteen-familie, het Saterdagoggend 21…
Toestand van veearts wat verlede week in ‘n fratsongeluk met ‘n buffel op Clocolan beseer is, se toestand is stabiel, maar steeds kritiek.