The much beloved comedy Blithe Spirit is not just a ghost story, it is a fun production where audiences can expect laughs, surprises and a fe spectral shenanigans.
Elmarie Berry, ‘n oudleerling van die Hoër Meisieskool Oranje, het haar kosreis in Bloemfontein begin en het ‘n suksesvolle kosblog en twee resepteboeke, insluitend haar nuutste, The Table, uitgegee.
De Oude Kraal bied op 7 Junie ‘n verskeidenheid wildskosgeregte en wyn van 22 top-wynplase aan besoekers. Marie Lombard en haar span sal gaste weer bederf met die heerlikste smaak-kombinasies.
Martie du Plessis se Ma-en-dogtertee is vanjaar ‘n tweede keer deur die skool se Ouerforum aangebied, op Saterdag 10 Mei.
The “67 Days to Mandela Day” project was started on Monday 12 May and aims to improve the home’s facilities, enhancing safety and living conditions for residents of the Reënboog…
Die tenk in Nelson Mandelarylaan in Bloemfontein wat vir jare as “hekwag” na Tempe diens gedoen het en onlangs verwyder is, het talle vrae onder inwoners uitgelok. Maar daar is…
Don’t miss your chance to witness this compelling reimagining of a timeless classic.
AfriForum Jeug se Kovsies-tak het op 3 Mei ‘n program genaamd Veiligheid 101 aangebied vir studente en die gemeenskap, met fokus op veiligheid en bemagtiging.