Bloemfonteiners kan hopelik Sondag die “bloedmaan” van nader besigtig wanneer die aarde tussen die maan en die son inskuif.
Een van die Bloemfonteinse tuisnywerheid Crazy Daisy se gereelde verskaffers is oom Boet du Plessis wat op 96 jaar steeds getrou sy gewilde vrugteblokkies lewer.
Lee-Shay is baie lief vir die modebedryf en wil graag deel wees van ‘n platform wat gereeld nuwe neigings en kreatiwiteit uitlig. Dit voel vir haar asof die kamera die…
Die Laer Meisieskool Oranje se senior koor verskyn op 1 September in ‘n splinternuwe musiekvideo.
Human Auto het deur Ford se Internasionale Global Giving-program ‘n skenking gemaak waarmee Engo Gesinsorg kospakkies kan saamstel vir mense in nood.
The Department of Water and Sanitation, urges parents to discourage children from playing at construction sites filled with water.
The Odeion School of Music at the University of the Free State (UFS) honours Prof Jeanne Zaidel-Rudolph, one of the key figures in composing and arranging South Africa’s revised national…
The ANC plans to remove six mayors amid corruption concerns, while calling for better governance and accountability in Free State municipalities.
Sowat 150 leerlinge van gr. 6 tot matriek moes op Donderdag 14 Augustus behoorlik konsentreer om as wenner gekroon te word in die ATKV en Akademia se UitklopSpel