Ed Sheeran’s new song “Azizam” blends Persian and Irish influences, celebrating love and joy through a vibrant, danceable pop track while marking a fresh phase in his career.
Die Francois en Elizabeth Fourie het besluit dat 2025 die jaar is om landswyd te toer en op so ‘n manier die kringloop van hul musiekloopbaan te voltooi
‘n Aangrypende teaterstuk is van vandag af op die planke in die André Huguenet-teater in die stad.
Alice and her friends from Wonderland will be visiting Bloemfontein this week.
Karen Franzsen se besonderse boek Die Paleis van Tannie Middel C is tegelyk ‘n feeverhaal en ‘n prettige manier waarop kinders van drie tot tien jaar musiek kan leer.
Gert Coetzee se se roman, Lens, het onlangs verskyn en daar is geen twyfel oor sy diepe insig oor die binnewerk van ‘n nuuskantoor en die intriges van politiek nie.
Die sanger-kitaarspeler Mel Botes kom sing in ‘n Pink Floyd- en Dire Straits-huldeblykkonsert by die Aasvoëlklub in Bloemfontein.
Artist Simon Venter has debuted his highly anticipated solo exhibition, Mythologies of Time, a compelling exploration of the intersections between history, human existence, and technology at Oliewenhuis Art Museum. Venter,…