Die Rhapsody-orkes, onder leiding van Heinrich Lategan, bied op 7 Junie ‘n program genaamd Sentimental Cinema aan in die Wynand Mouton-teater. Geniet musiek van gewilde rolprente, met deelname van amateurs…
Nico Scheepers salas regisseur en skrywer betrokke wees by ‘n werksessie en twee produksies,
Don’t miss your chance to witness this compelling reimagining of a timeless classic.
‘n Afrikaanse kultuurdag word Saterdag op Naval Hill aangebied om die 100 jaar van Afrikaans as amptelike taal te vier. Kom kuier tussen die stalletjies met eetgoed, oudhede, ‘n konsert…
Teresa de Wit, ‘n mezzo-sopraan, sing Donderdag in die Odeion ter viering van Afrikaans se 100-jaar as amptelike taal. Sy word gebegelei deur Lesley-Ann Mathews.
The South African Strings Foundation is hosting the second South African Strings Convention from May 1-4, themed “Synergy of Strings” in Bloemfontein.
Verskeie opwindende gebeurtenisse vind plaas in Bloemfontein, insluitend ‘n Paaseier-jagtog en ‘n boekbespreking.
Op Vryheidsdag, 27 April, word ‘n spesiale geleentheid by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke en die Nasionale Vrouemonument gehou. Die program, The Cost of Freedom, fokus op die trauma van…
The annual Mad Hatter High Tea took place on Saturday, 5 April. It was held in aid of the Sunflower Children’s Hospice. The ladies (and a few men) came out…