Jannie du Toit toer na die Vrystaat Kunstefees met sy vertoning De wals van de liefde – ‘n musiekteatervertoning wat die gehoor gaan bekoor.
Drie Vrystaatse boere is onder die 10 wat deelneem aan die dertiende reeks van die gewilde kykNET-reeks Boer soek ‘n Vrou. Daar is ook ‘n nuwe aanbieder.
Passionate supporters rally behind the Springboks, the reigning Rugby World champions
Die jonge Judi Hattingh (13) speel die rol van Helen Keller in die toneelstuk Annie+Helen, en is die jongste speler tot nog toe om ‘n Kanna-eerbewys vir toneelspel te ontvang.
Five readers stand a chance to win tickets for Boktown on Saturday, 5 July in the Mangaung Oval.
Besprekings is nou oop vir vakansie-werksessies vir kinders van vyf tot 12 jaar by Oliewenhuis dié vakansie.
BloemNuus bied ‘n rolbaldag ten bate van Engo by die Bloemfontein-rolblaklub (BBC) in Bloemfontein aan.
Come and enjoy the rugby match between the Springboks and Italy at the Castle Lager Bocktown on big screens at 17:00. Gates open at 12:00 and entertainment line-up includes Majozi,…
Daar is heelwat geheime wat oor Magda en Erhard uitgelap gaan word op vanjaar se Vrystaat Kunstefees van
Xander Steyn van Xander Art Productions bring weer een van sy musikale komedies na die planke vir Bloemfonteiners se vermaak. Die hoofvertonings van Robin in the Hood is op Donderdag…