Gian Groen, Schalk Joubert, Abel Kraamsaal en Neil Sandilands het byeengekom as Die Vyftigers wat 18 September by die Aasvoëlklub optree.
Maretha Maartens het ‘n splinternuwe toneelstuk geskryf wat handel oor die skrywer van the Chronicles of Narnia se reis van ateïsme tot geloof in God.
Bloemfonteiners kan hopelik Sondag die “bloedmaan” van nader besigtig wanneer die aarde tussen die maan en die son inskuif.
Niemand is eintlik doodnormaal nie, wys nuwe eenmanvertoning deur Nico Taljaard op verhoog in Bloemfontein.
As part of Women’s Month the Oliewenhuis Art Museum have a exhibition of vintage handbacks paired with works of art.
To Dream Again invites audiences, young and old, to see Shakespeare’s legacy through a sharply relevant, 21st-century lens.
Eunice se Vitae Cantamus-koor het twee pryse verower op die ATKV-Applous-skoolkoorkompetisie se finaal wat verlede week in Pretoria plaasgevind het.
The Rhapsody Orchestra will entertain with the Spring Serenade on Saturday 23 August in Bloemfontein.
Hoërskoolkore van oor Bloemfontein heen neem op Dinsdag 12 Augustus deel aan ‘n musiekvertoning wat eer bring aan die prag van koormusiek. Die Universiteit van die Vrystaat (UV) bied die…
‘n Uitsonderlike aand waarop jong musikante se talent in massa vertoon word, vind op Saterdag 26 Julie plaas. Die OMS-Orkes-Extravaganza, ‘n aand wat die orkeskultuur in die stad vier, word…