‘n Petroljoggie van Bloemfontein het met sy kletsrymery ‘n tweede plek verower in ‘n bedryfskompetisie. Hy maak graag vir klante ‘n liedjie op die plek op.
Die BeVonk!-musiekfees bring ook Zaan Sonnekus, Sunset Sweatshop, asook Francois van Coke en die Gevaar, na die verhoog.
Die Klein-Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) word vanjaar van 28 Maart tot 4 April in Oudtshoorn aangebied.
Unlike traditional museum collections confined to institutional walls, ArtbankSA operates as a dynamic platform that circulates emerging artists’ work.
Internasionale houtblasers kom van 4 tot 7 Januarie na Bloemfontein byeen vir werksessies met studente. en vertonings
Die gewilde musikant Junior King van Gqeberha is vanoggend in ‘n motorongeluk op die N1 in die Vrystaat dood.
Dié week is daar pret en opwinding, heerlike musiek in kwinkslae op die verhoog wanneer Aspoestertjie (Cinderella) en haar vriende amok maak.
Feesvieringe vind begin Desember plaas wanneer die St. Paulus Lutherse kerk in Bloemfontein sy 150ste bestaansjaar vier.
Reëlings is al goed op dreef vir 2026 se Bloemskou van 23 April tot 2 Mei. Lees meer oor wat jy te wagte kan wees.