Gelukwense stroom in vir die nuut aangestelde hoofde van die Laerskool Willem Postma, Hoërskool Bloemfontein, Laerskool Onze Rust, Laerskool Sand du Plessis en Laerskool Olympia en die Laerskool Jim Fouché.
Met sy wêreldgehaltekampus en koshuis, die Plaashuis, in Pretoria, het Sol-Tech hom oor die afgelope jare as die grootste private Afrikaanse beroepsopleidingskollege in Suid-Afrika gevestig.
Vir Carine Steenkamp, ‘n 20-jarige boer in Bothaville, kombineer haar liefde vir boerdery met haar studies in Finansiële Beplanning by Akademia. Sy vind vreugde in die toepasbaarheid van haar kennis…
OVK is ‘n leier in die landboubedryf en bied ‘n verskeidenheid beroepe aan – van skoolverlaters tot gesoute besigheidsmense. Handel is die hoekpilaar waarop OVK se dienste gebou is, en…
For four decades, Metrofile has been an industry leader and innovator in the field of information management. It is a highly credible and trusted specialist services company with international operations…
A strong interest in beauty pageants and modelling runs in the family of a young Bloemfontein protégé, Lieka Terblanche. She follows in the footsteps of her grandmother Cecilia Vorster, who…
Die Peritum Agri-instituut is ‘n geregistreerde onderwysinstelling waarvan die kwalifikasies deur die sektor erken word. Peritum is in 2001 gestig en lewer al meer as twee dekades opleidingsdienste aan die…
Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) bied ‘n nuwe publikasie aan wat skoolwette en regulasies in Afrikaans vereenvoudig. Dit is Fedsas se geskenk ter viering van Afrikaans se…
The 2025 Alexforbes Battle Boards Chess Championship will include schools nationwide, promoting inclusivity, strategic thinking, and problem-solving.
Jongmense kan nou inskryf vir ‘n unieke Entrepneurskap-uitdaging