‘n Krieketspeler van die Hoërskool Jim Fouché het ‘n allemintige 192 lopies aangeteken in ‘n wedstryd teen Welkom-Gimnasium.
Unlike traditional museum collections confined to institutional walls, ArtbankSA operates as a dynamic platform that circulates emerging artists’ work.
Ouers het die geleentheid om foto’s van hul gr. 1-leerders vir BloemNuus te stuur na inge.strydom@novusmedia.co.za vir publikasie op dié webwerf.
Ouers het die geleentheid om foto’s van hul gr. 1-leerders in hul nuwe skoolklere vir BloemNuus te stuur vir publikasie op dié webwerf.
Vyf Bloemfonteiners is ingesluit in nasionale tennisspanne ná ‘n toernooi wat in Pretoria aangebied het en waarin hulle uitgeblink het.