Die hofsaak waarin ‘n jong man verskyn na die dood van drie leerders van die Laerskool Dr C.F. Visser in ‘n ongeluk op die N8, het begin.
Die polisie is steeds op soek na die vier verdagtes wat op Donderdag 6 November ‘n selfoonwinkel in Westdene beroof het.
Villa Avianto se Franse Kersmark is die perfekte bestemming vir almal wat nog Kersgeskenke moet koop. Die mark begin Saterdag 22 November om 09:00.
Reëlings is al goed op dreef vir 2026 se Bloemskou van 23 April tot 2 Mei. Lees meer oor wat jy te wagte kan wees.
In die middel van ‘n rooftog het ‘n man van Bloemfontein skuiling gesoek deur onder ‘n roldeur deur te glip.
Die Bloemfonteiner wat verlede maand in ‘n ernstige ongeluk op ‘n plaas in Amerika was, is terug by die huis.
Vrydag 14 November is dit weer tyd vir Carols with the Stars op die sportveld van die Laerskool Willem Postma. Kom sing pragtige Kersliedjies saam.
Onkarabetse Leeuw (5), neef van Katleho Joy Leeuw (3) wat onlangs wreedaardig in Glen vermoor is, word reeds dae lank vermis.