Kinders vertel wat hulle graag van Kersvader wil hê en sê of hulle dink hulle soet genoeg was hierdie jaar.
“Ek onthou toe ‘n foto van myself op Kersvader se skoot wat ‘n goeie 70 jaar gelede in ‘n winkelsentrum in Bloemfontein geneem is.”
Jaloers op vakansiegangers wat by die see uitspan? Beleef jou eie vredige vakansie in dorpies net ‘n uur en ‘n half uit Bloemfontein.
Die DA in Mangaung het ‘n versoekskrif opgestel om die metro te versoek om ‘n heining op te rig al langs die spoorlyn van Curielaan tot by die N1.
Die gewilde musikant Junior King van Gqeberha is vanoggend in ‘n motorongeluk op die N1 in die Vrystaat dood.
Die gewilde musikant Junior King van Gqeberha is vanoggend in ‘n motorongeluk op die N1 in die Vrystaat dood.
Die jaarlikse prestige-wiskundeprysuitdeling gee erkenning aan leerders wat in wiskunde op olimpiades presteer het.
Following allegations of sexual harassment, the general manager for communications in the Mangaung Metro was placed on special leave.