Vyf verdagtes is kort na die rooftog van ‘n winkel in Westdene in die Bloemfonteinse middestad in hegtenis geneem.
Die minister van bosbou, vissery en omgewingsake het reageer op ‘n verslag van die DA in die Mangaung-metro oor die giftige brande by die noordelike stortingsterrein.
The South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) has been made aware of allegations concerning the possible misappropriation of funds by a member in Bloemfontein.
Die uitvoerende bestuur van Suid-Vrystaat Rolbal vir 2026 is onlangs verkies.
Leandi Prinsloo het op die Vrystaat-swemkampioenskap 17 goue medaljes en een silwer verower.
Kinders vertel wat hulle graag van Kersvader wil hê en sê of hulle dink hulle soet genoeg was hierdie jaar.
“Ek onthou toe ‘n foto van myself op Kersvader se skoot wat ‘n goeie 70 jaar gelede in ‘n winkelsentrum in Bloemfontein geneem is.”